Prontuit: Kwalsalvers

, ,

Posted 09 August 2018

The Afrikaans program on KykNet, ProntUit, led a panel discussion on pseudoscience, complementary medicine and alternative medicine. The 30 minute broadcast has been uploaded to YouTube.

Prontuit 6 Augustus: Segment 1 – Kwaksalwers

In Suid-Afrika word daar na raming ongeveer 155 000 ongeregistreede alternatiewe medisyne en produkte aan verbruikers verkoop wat van kitsgewigsverlies tot die genising van MIV/Vigs belowe. Baie van hierdie produkte word nie getoets nie en kan vrylik by apteke en sogenaamde gesondheidswinkels oor die toonbank gekoop word, met verbruikers wat onwetend hulself blootstel aan soms lewensgevaarlike konkoksies of bloot kwaksalwery. Hou hierdie middels enigsins gesondheidvoordele vir verbruikers in? Moet homeopatiese medisyne oor dieselfde kam geskeer word? Dr. Gary Gabriels, ’n chemiese farmakoloog van WITS, Mia Malan, redakteur van Bhekisisa – ’n Mail & Guardian-inisiatief  en dr. Harris Steinman ’n mediese dokter en verbruikersaktivis oor kwaksalwery het hieroor gesels.

 https://youtu.be/-FSvcT8HzNw (opens in new browser window)

Prontuit 6 Augustus: Segment 2 – Kwaksalwers

In Suid-Afrika word daar na raming ongeveer 155 000 ongeregistreede alternatiewe medisyne en produkte aan verbruikers verkoop wat van kitsgewigsverlies tot die genising van MIV/Vigs belowe. Baie van hierdie produkte word nie getoets nie en kan vrylik by apteke en sogenaamde gesondheidswinkels oor die toonbank gekoop word, met verbruikers wat onwetend hulself blootstel aan soms lewensgevaarlike konkoksies of bloot kwaksalwery. Hou hierdie middels enigsins gesondheidvoordele vir verbruikers in? Moet homeopatiese medisyne oor dieselfde kam geskeer word? Dr. Gary Gabriels, ’n chemiese farmakoloog van WITS, Mia Malan, redakteur van Bhekisisa – ’n Mail & Guardian-inisiatief  en dr. Harris Steinman ’n mediese dokter en verbruikersaktivis oor kwaksalwery het hieroor gesels.

 https://youtu.be/xPnho90z-Js (opens in new browser window)

 

Prontuit 6 Augustus: Segment 3 – Kwaksalwers

In Suid-Afrika word daar na raming ongeveer 155 000 ongeregistreede alternatiewe medisyne en produkte aan verbruikers verkoop wat van kitsgewigsverlies tot die genising van MIV/Vigs belowe. Baie van hierdie produkte word nie getoets nie en kan vrylik by apteke en sogenaamde gesondheidswinkels oor die toonbank gekoop word, met verbruikers wat onwetend hulself blootstel aan soms lewensgevaarlike konkoksies of bloot kwaksalwery. Hou hierdie middels enigsins gesondheidvoordele vir verbruikers in? Moet homeopatiese medisyne oor dieselfde kam geskeer word? Dr. Gary Gabriels, ’n chemiese farmakoloog van WITS, Mia Malan, redakteur van Bhekisisa – ’n Mail & Guardian-inisiatief  en dr. Harris Steinman ’n mediese dokter en verbruikersaktivis oor kwaksalwery het hieroor gesels.

 https://youtu.be/Mm0DHrKeBL0  (opens in new browser window)

, ,

No comments yet.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.