Categories

Phenolphthalein (banned) found in LeanGenie product

Posted 20 November 2012

Phenolphthalein (banned in South Africa for safety concerns) and sibutramine has been found in the LeanGenie product, JS Slim-weight-loss capsules, and in Lifestyle Tradelink’s Fruit & Vegetables-capsules.  

Nóg skok in pille vir maerword – Published in Die Beeld
2012-11-19 22:15

Antoinette Pienaar

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Nog-skok-in-pille-vir-maerword-20121119
Nóg ’n verbode middel is in sogenaamde 100%- natuurlike Chinese verslankingsmiddels gekry – dié keer ’n lakseermiddel wat tot kanker kan lei.

Dit is fenolftaleïen, wat meer as tien jaar gelede aan die mark onttrek is nadat studies op rotte en muise getoon het dit veroorsaak kankergewasse.

Toetse in die Universiteit van Pretoria se forensiese toksikologielaboratorium toon daar is fenolftaleïen en sibutramien in LeanGenie se JS Slim-verslankingskapsules van Gauteng en in ’n dosie van Lifestyle Tradelink se Fruit & Vegetables-kapsules van die Wes-Kaap.

Dié bevinding is gedoen nadat Beeld die Kangmei-verslankingskapsules die afgelope paar weke ondersoek en ook begin kyk het na die Read the rest

2 comments to Phenolphthalein (banned) found in LeanGenie product

Leave a Reply

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

  

  

  

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.