Posted 07 October 2015
This article on USN’s defamation suite against the consumer activist, Dr Harris Steinman, was published on the 29th September 2015 in the Afrikaans newspaper, Die Burger. Dr Steinman is defending the action. More than 40 complaints have been laid by consumers with the ASA against claims being made for USN products.
The English translation follows (thank you Google Translate!)
Aktivis gedagvaar oor aanvullers
Die Burger
29 Sep 2015
Elsabé Brits
http://www.netwerk24.com/nuus/2015-09-29-aktivis-gedagvaar-oor-aanvullers
KAAPSTAD. – ’n Bekende verbruikersaktivis is deur die uitvoerende hoof van die voedselaanvullermaatskappy USN vir R2 miljoen gedagvaar.
Albé Geldenhuys van USN beweer dat die uitsprake wat dr. Harris Steinman op sy webtuiste www.camcheck.co.za teen sy produkte gemaak het, ongegrond en lasterlik is.
Dit volg nadat Steinman al sedert Januarie 2013 klagtes by die Gesagsvereniging vir Reklamestandaarde (GRS) ingedien het oor produkte van USN.
Van Januarie 2013 tot Mei vanjaar het die GRS in … Read the rest
Leave a Reply